SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 issue1Trickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communitiesComparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840-1920 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

WADDY, Nicholas L.. Die vurk in die pad? Britse reaksies op die verkiesing van 'n apartheidregering in Suid-Afrika, Mei 1948. Historia [online]. 2010, vol.55, n.1, pp.78-89. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel is ' n indiepte ondersoek van die reaksie van die Britse regering en die Britse pers op die verkiesing van 'n Nasionale Party en apartheidsregering in SuidAfrika in Mei 1948. Die konvensionele standpunt -dat die verkiesing van 1948 ' n "keerpunt" in Suid-Afrikaanse geskiedenis en Anglo-Suid-Afrikaanse verhoudinge verteenwoordig -word verwerp. In teensteliing, dit blyk dat die Britte, alhoewel hul feitlik eenvormig vir veldmaarskalk Smuts bewonder het en Afrikaner-nasionaliste gewantrou het, van mening was dat die uitslag van die 1948 verkiesing nie 'n fundamentele verskuiwing was nie. Daar was 'n wydverspreide siening in Brittanje en Suid-Afrika dat Smuts en die Verenigde Party spoedig weer in beheer sou wees and dat apartheid ' n onuitvoerbare politieke verleentheid vir die Nasionaliste sou wees. Eers na Smuts se dood in 1950 en na die verdere verstewiging van NP politieke beheer het die Britte begin aanvaar dat die herstel van ' n matige progressiewe en proBritse bewind in Suid-Afrika nie sou plaasvind nie.

Keywords : Nasionale Party; Verenigde Party; Groot Brittanje; Suid-Afrika; parlement; Jan Smuts; D.F. Malan; apartheid; segregasie; internasionale verhoudinge; 1948 algemene verkiesing; Sir Evelyn Baring; Patrick Gordon Walker; republikanisme; Statebond; Volksraad; Afrikanerparty; Jan Hofmeyr.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License