SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

RUSEN, Jörn. Engagement - metahistorical considerations on a disputed attitude in historical studies. Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.1-9. ISSN 2309-8392.

Die hoofdoelwit van hierdie artikel is om die misverstand reg te stel wat betrokkenheid in historiese studies, historiografie en historiese kultuur beteken en waaroor dit opsluit gaan. In 'n tweede stap wil ek aandui dat hierdie jukstaposisie strydig is met sekere basiese beginsels van historiese denke. Daaropvolgend verduidelik ek genoemde beginsels op twee maniere: eerstens as basiese faktore van historiese denke in die algemeen; en tweedens as basiese faktore van die professionele wyse waarop geskiedenis benader word. Omdat historiese denke meer verteenwoordig as bloot kognitiewe prosedures, en in werklikheid ook nie-kognitiewe elemente bevat, sal ek die elemente verduidelik as bepalende faktore in geskiedskultuur. Daardeur word betrokkenheid sigbaar as a komplekse interaktiewe verhouding met verskillende dimensies van historiese kultuur in die menslike lewe. Teen die einde van die bespreking word 'n kort indruk gegee van 'n vorm van betrokkenheid wat grootliks oor die hoof gesien is, en verdien om in ag geneem te word.

Keywords : meta-geskiedenis; betrokkenheid; objektiwiteit; historiese kultuur.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License