SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Historia

    On-line version ISSN 2309-8392Print version ISSN 0018-229X

    Abstract

    BENNETT, Bruce S.. The Black Swan and the owl of Minerva: Nassim Nicholas Taleb and the historians. Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.369-387. ISSN 2309-8392.

    In The Black Swan, beskou Nassim Nicholas Taleb die belangrikheid in menslike aangeleenthede van "Black Swan"-episodes as van geringe moontlikheid maar sterk impak. In die proses redeneer hy, op 'n konfronterende wyse, dat geskiedskrywers se oorsaaklike vertellings hoofsaaklik ongeldig is, op 'n hele aantal gronde, maar veral omdat die onvoorspelbaarheid van Black Swan- (of ander) episodes impliseer dat daaropvolgende vertellings wat episodes aan mekaar koppel, bloot "good-sounding stories" is. Hierdie artikel ontleed Taleb se redenasies teen historiese verklaring en kom tot die slotsom dat hulle grootliks onbevredigend is. Dit bevraagteken Taleb se verband tussen verduideliking en voorspelling in die eks van geskiedenis, deurdat hy redeneer dat Taleb se eie konsep van ewekansigheid as synde ontoereikende inligting, meer kennis na 'n episode impliseer. Taleb bied egter insigte wat waardevol kan wees vir historici, en 'n meer versoenende verhouding sou wensliker gewees het.

    Keywords : Black Swan; moontlikheid [kans]; ewekansigheid; Taleb; waarskynlikheid; oorsaaklikheid; vertelling; verklaring [verduideliking]; voorspelling.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )