SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 issue1The learning curve in the South African War: Soldiers' perspectivesThe Dorsland Treks to Angola (1974-1928) and the reasons behind them author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Historia

    On-line version ISSN 2309-8392Print version ISSN 0018-229X

    Abstract

    DU PLESSIS, Rory. The principles and priorities of Dr T.D. Greenlees, medical superintendent of the Grahamstown Lunatic Asylum, 1890-1907. Historia [online]. 2015, vol.60, n.1, pp.22-46. ISSN 2309-8392.  https://doi.org/10.17159/2309-8392/2015/v60n1a2.

    Die bestudering van die beduidende rol wat mediese superintendente speel in sielsiekegestige kan ons begrip van en waardering vir die verskillende vorms van inrigtingkultuur verryk. Deur die ampstermyn van 'n superintendent te ondersoek, kan vasgestel word hoe dié persoon 'n inrigting opbou om 'n stel oogmerke en beginsels te beliggaam. Op hierdie grondslag beoog die studie 'n verkenning van en ondersoek na die Grahamstown Lunatic Asylum onder dr Thomas Duncan Greenlees as mediese superintendent van 1890 tot 1907. Die inrigting se jaarverslae bied 'n waardevolle bron vir die verkenning van Greenlees se prioriteite en primêre onderwerpe. By nadere ondersoek van die jaarverslae kom verskeie belangrike onderwerpe na vore. Die bestudering van hierdie onderwerpe geskied aan die hand van onlangse navorsing oor morele terapie en Michel Foucault se ontleding van mag.

    Keywords : Thomas Duncan Greenlees; sielsiekegestige; morele terapie; Michel Foucault; Grahamstown Lunatic Asylum.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )