SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 issue1Comparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840-1920Life on the fringes: the role of the Unisa Short Course in School History Enrichment in empowering teachers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

VAN DER MERWE, Schalk D.. Kruger's lost voice: Nation and race in pre-World War 1 Afrikaans music records. Historia [online]. 2015, vol.60, n.1, pp.110-128. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2015/v60n1a7.

Op 'n teoretiese vlak funksioneer populêre musiek albums as artefakte van die sosiale en kulturele netwerke waaraan die kunstenaars gekoppel is. Gesien van uit hierdie perspektief, val die eerste Afrikaanse gramofoon plate saam met 'n belangrike stadium in die ontwikkeling van Afrikaner identiteite, asook die ontwikkeling van Afrikaans as taal. Hierdie artikel is 'n forensiese ondersoek wat fokus op die sosio-politieke kontekste waarin die eerste Afrikaanse gramofoon plate gemaak is. Bronne sluit in opgedateerde diskografiese katalogusse wat gelei het tot die ontdekking van lyste van opnames wat ouer is as die vroegste bekendste Africana en Afrikaanse plate. Die meeste van die eerste Africana opnames was van die nasionale volksliedere van die twee Boere republieke tydens, en kort na, die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) en is gesing deur Hollandse sangers. Die eerste Afrikaanse opnames deur mense wat begin het omhulself te definieer as Afrikaners dateer uit 1906, terwyl plaaslike advertensies vir Afrikaanse plate begin verskyn in 1910. Hierdie artikel beoog om die verhouding tussen hierdie opnames en eise tot nasieskap, gebaseer op die linguistiese identiteit van 'n sleutelgroep Afrikaners, te verken.

Keywords : Afrikaans; Africana; gramofoon plate; identiteit; nasionale volksliedere.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License