SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 issue1South Africa's revised history curriculum on globalism and national narratives in grade 12 textbooks author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

VAN DER WAAG, Ian. South African defence in the age of total war, 1900-1940. Historia [online]. 2015, vol.60, n.1, pp.129-155. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2015/v60n1a8.

Hierdiedie artikel is gebaseer op primêre navorsing uit amptelike argiewe en privaat versamelings in beide die Verenigde Koninkryk en Suid-Afrika, en skets die polities-strategiese landskap waarin die Suid Afrikaanse verdedigingsmagte ontplooi het tussen 1900 en 1940. Verder bied die artikel 'n analise van die samestelling van die Unieverdedigingsmag, hul unieke organisasie en ander faktore wat 'n uitwerking gehad het op die verdedigingsmag se voorbereiding gedurende vredestydperke. Die sogenaamde 'lesse' wat geleer is tydensd Suid-Afrika se deelname aan die Eerste Wêreldoorlog, sowel as die gewilligheid om dié lesse in amptelike doktrine te implementeer , word ondersoek. Die Suid-Afrikaanse begrip van 'totale oorlogvoering', en Suid-Afrika se eerste ervaring van oorlogvoering op 'n industriële skaal word ook bespreek. Die halfhartige manier waarop die Suid-Afrikaanse staat aangepas het by moderne oorlogvoering gedurende dié typerk word ook bespreek. Dus is dit geen wonder dat die Unieverdedigingsmag gedurende 1941, veral na die ervaringe op die Westelike Front (1916-1918), steeds grootendeels onvoorbereid was vir Europese oorlogvoering nie.

Keywords : Unieverdedigingsmag; Eerste Wêreldoorlog; Tweede Wêreldoorlog; verdedigingsbeleid; JC Smuts.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License