SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 issue1Sustainability reporting in the mining sector: identifying critical issuesThe interactive approach to reading instruction: an alternative to traditional ways of teaching reading author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    On-line version ISSN 2224-7912Print version ISSN 0041-4751

    Abstract

    BOTHA, Catherine F.. Drie wyses van Umwerthung: Op weg na 'n vertolking van Nietzsche se herwaardering-voorstel. Tydskr. geesteswet. [online]. 2017, vol.57, n.1, pp.62-75. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2017/v57n1a6.

    In hierdie artikel ontwikkel ek 'n vertolking van Nietzsche se veelbesproke voorstel aangaande 'n herwaardering van alle waardes (Umwerthung aller Werthe). Ek stel 'n manier voor waarop Nietzsche se herwaardering-voorstel vertolk kan word na afloop van 'n kritiese bespreking van Thomas Brobjer (1996) se invloedryke werk. Daarna ondersoek ek die bydrae van Edgar E. Sleinis (1994), Nadeem J. D. Hussain (2009) en Manuel Dries (2010) binne die konteks van 'n verdere ontwikkeling van my eie interpretasie.

    Keywords : Nietzsche; herwaardering van alle waardes [Umwerthungaller Werthe]; waardes.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )