SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 issue3Franchisees' level of satisfaction with the opportunities and threats of franchisingAfrikaner and Zulu perspectives on the Battle of Blood River, 16 December 1838 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    On-line version ISSN 2224-7912Print version ISSN 0041-4751

    Abstract

    JONES, Chris. Morele leierskap noodsaaklik vir versoening -toegepas op die Israel-Palestina konflik. Tydskr. geesteswet. [online]. 2018, vol.58, n.3, pp.501-518. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n3a4.

    Hierdie artikel poog om uit te wys dat versoening, veral in konflik-geteisterde gebiede, moeilik is sonder morele leierskap. Morele leierskap moet egter in lyn met sekere biologiese kerndrywers, soos evolusionêr in die mens bepaal, gebring word. Waar dit nie in lyn hiermee is nie, is transformasie op die langtermyn nie werklik moontlik nie. In die lig hiervan word daar stilgestaan by versoening wat onontbeerlik is as ons menslik wil saamleef. Binne hierdie raamwerk van morele leierskap asook versoening word die historiese en eietydse perspektief op die konflik tussen die Israeli's en Palestyne in oënskou geneem en hoe hierdie morele leierskapsmodel, geïntegreerd hiermee, moontlik kan help om, in lyn met internasionale wetgewing en menseregte (alhoewel dit nie bespreek word nie) vrede en versoening in hierdie eeue-oue Midde-Oosterse konflik-geteisterde gebied te bring. Hierdie model word ook baie kortliks met sekere etiese teorieë en beginsels in verband gebring.

    Keywords : morele leierskap; ingebore drywers van gedrag; kernwaardes; voorspoed; geregtigheid; vertroue; kennis; versoening; nuwe mensheid; Israel-Palestynse konflik; Joodse fundamentalisme; Sionisme; godsdiensinvloed.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )