SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 suppl.1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Studia Historiae Ecclesiasticae

    On-line version ISSN 2412-4265Print version ISSN 1017-0499

    Abstract

    OLIVER, Erna. Vrouepredikante in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika: 'n Opdraande stryd. Studia Hist. Ecc. [online]. 2008, vol.34, suppl.1, pp.1-22. ISSN 2412-4265.

    Meer as 30 jaar nadat die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika die predikantsamp vir vroue oopgestel het, lyk dit of daar steeds 'n stryd gevoer word ten opsigte van gelykheid tussen die geslagte in die predikantsberoep. Statistieke wys dat die getal vroueteoloë steeds baie klein is en dat daar min vroue is wat voltyds in die bediening staan. Vroueteoloë is om hulle menings gevra in 'n poging om die stilte oor die onderwerp te verbreek. Diskriminasie, tradisie en aannames speel steeds 'n bepalende rol in vroueteoloë se werksomgewing. Vroue werk harder en vir minder geld as hulle manlike kollegas. 'n Paradigmaskuif is noodsaaklik sodat gelowiges bemagtig word om die evangelie ongehinderd aan 'n verlore en snel veranderende wêreld te bring.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )