Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
Journal of Literary Studies
On-line version ISSN 1753-5387
Print version ISSN 0256-4718
Abstract
NKEALAH, Naomi. Being Human in a Time of Catastrophe: African Feminism, Feminist Humaneness, and the Poetry of Joyce Ash. JLS [online]. 2022, vol.38, n.1, pp.1-17. ISSN 1753-5387. http://dx.doi.org/10.25159/1753-5387/10416.
Hierdie artikel bestudeer wat menswees in 'n tyd van gesondheidskatastrofe behels, en stel die konsep van feministiese menslikheid bekend. Feministiese menslikheid is 'n vertakking van Afrika-feminisme en handel oor vroue se praktikalisering van hul feminisme deur welwillendheid, sorg, medelye, empatie en bedagsaamheid teenoor ander vroue in tye van siekte, pandemies, en ander gesondheidskatastrofes te toon. Die artikel gebruik die poèsie van die Kameroense skrywer Joyce Ash deur 'n verband daar te stel tussen feministies wees en menslik wees. Ash se poèsie konstrueer feministiese menslikheid as 'n maatskaplik responsiewe en praktiese feminisme wat menslike verhoudings koester.
Keywords : African feminism; feminist humaneness; pandemics; women's poetry.