SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.15 issue1The health care needs of the physically disabled patient in a home-based care environment: Implications for the training of ancillary health care workersStakeholders' perceptions of the delivery and quality of sexually transmitted infection treatment by private practitioners in Windhoek, Namibia author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

MODESTE, Regis R. Marie  and  MAJEKE, Sisana J.. Self-care symptom-management strategies amongst women living with HIV/AIDS in an urban area in KwaZulu-Natal. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-8. ISSN 2071-9736.

Mense wat met MIV en Vigs leef, ervaar verskeie simptome in die verskillende stadiums van die siekte, soos moegheid, naarheid en braking, koors en angstigheid. Dit het 'n negatiewe effek op hul lewensgehalte. Vroue is die groep wat die meeste besmet word, en staan 'n groter risiko om MIV op te doen as mans. Benewens hul vatbaarheid, het vroue ook ander verantwoordelikhede en verwagtinge om in die samelewing te vervul. Vroue se gesondheidsbevorderende en gesondheidspraktykgedrag word dikwels gekniehalter deur 'n aantal faktore, wat familieverantwoordelikhede, armoede en vrees insluit. Hierdie artikel bied die bevindinge aan van 'n kwalitatiewe studie gemik op die verkenning van selfsorg-simptoombeheerstrategieë wat deur vroue met MIV en Vigs in 2006 in 'n stedelike gebied in KwaZulu-Natal gebruik is. 'n Steekproef van 11 respondente is geselekteer deur middel van 'n doelbewuste steekproefmetode totdat versadiging bereik is. Individuele diepte-onderhoude is gevoer deur gebruik te maak van die simptoombeheerstrategie-onderhoud. Kwalitatiewe inhoudelike analise is gebruik om die getranskribeerde onderhoude te analiseer deur middel van 'n deduktiewe metode gegrond op die kategorieë van selfsorg-simptoombeheerstrategieë. Verskeie fisiese en psigologiese simptome asook 'n aantal selfsorg-simptoombeheerstrategieë is deur die respondente gerapporteer. Die selfsorg-simptoombeheerstrategieë wat in die studie identifiseer is, het die neem van medikasie en die soek na hulp ingesluit. Die studie maak aanbevelings oor hoe om vroue se vermoë om 'n selfsorg-strategie om MIV- en Vigs-verwante simptome te beheer, te verbeter.

Keywords : HIV and AIDS; HIV and AIDS in KwaZulu-Natal; self-care; symptom management; South African women.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License