SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.17 issue1Depth of poverty in an informal settlement in the Vaal region, South AfricaThe lived experiences of late-adolescent female suicide survivors: 'A part of me died' author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

POOE-MONYEMORE, Mmuso B.J.; MAVUNDLA, Thandisizwe R.  and  CHRISTIANSON, Arnold L.. The experience of people with oculocutaneous albinism. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2012, vol.17, n.1, pp.1-8. ISSN 2071-9736.

Hierdie aanbieding is 'n verslag oor bevindings van die ervaring van persone met okulokutaneuse albinisme in Suid-Afrika. Okulokutaneuse albinisme is 'n oorerflike afwyking, gekenmerk deur 'n gebrekkige melanien produksie. Daar is min of geen pigmentasie in die vel, hare en oë nie. Hierdie toestand word wêreldwyd aangetref met 'n hoër voorkoms in sub-Sahara Afrika en groepe in Suid Amerika. Mense met hierdie toestand het dikwels 'n stigma en daar word teen hulle gediskrimineer as gevolg van mites en bygelowe van die publiek oor die toestand. Tot datum het geen studies die psigososiale aspek van hierdie toestand ondersoek nie. 'n Kwalitatiewe studie is in Johannesburg, Suid-Afrika uitgevoer in 2007. 'n Doelgerigte steekproef van 15 swart mense met okulokutaneuse albinisme het deel geneem aan in diepte individuele fenomenologiese onderhoude. 'n Sentrale vraag was gestel om die onderhoude te fasiliteer: Kan u asseblief u ervaring as 'n persoon met albinisme deel?"' Data van die onderhoude was geanaliseer deur van Collaizi's se kwalitatiewe data analise metode gebruik te maak. Drie hooftemas het te voorskyn gekom, naamlik: (1) persepsies van die interne omgewing byvoorbeeld die self; (2) ervarings van die eksterne omgewing, byvoorbeeld die familie en die gemeenskap; en (3) die behoefte vir self ontwikkeling en groei gebaseer op hulle ervarings. Aanbevelings is gemaak deur die navorsers om self konsep uit te lig , en om 'n gevoel van 'behoort aan', self ontwikkeling en groei in mense met okulokutaneuse albinisme te bevorder.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License