SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.17 issue1Assessment of the English literacy level of patients in primary health care services in Tshwane, Gauteng province: Part 2Retaining professional nurses in South Africa: Nurse managers' perspectives author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

XABA, Nnoi A.; PEU, Mapheko D.  and  PHIRI, Salaminah S.. Perceptions of registered nurses regarding factors influencing service delivery in expanding programmes in a primary healthcare setting. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2012, vol.17, n.1, pp.1-12. ISSN 2071-9736.

Die doel van die studie was om die persepsie van geregistreerde verpleegkundiges met betrekking tot die faktore wat dienslewering van die uitbreidingsprogramme in 'n primêre gesondheid opset beinvloed; te eksploreer en te beskryf. 'n Kwalitatiewe benadering is gevolg in die iutvoering van die studie. 'n Doelgerigte steekproef is uitgevoer vanuit geregistreerde verpleegkundiges wat vir langer as twee jaar in die klinieke werksaam was en blootgestel is aan die uitbreiding programme. Twee fokus groep onderhoude is deur die navorser Nnoi A. Xaba (N.A.X.) in 'n neutrale opset uitgevoer. Data is deur die navorser en 'n onafhanklike kodeerder ontleed volgens Tesch se metode van analise. Kategorieë, sub-kategorieë en temas was geidentifiseer. Die kategorieë fundamenteel tot die bespreking behels: remmende faktore, bydraende faktore, kliënt-verwante faktore, diens-verwante faktore, en oplossing van probleme. Daar word aanbeveel dat die integrasie en koordinasie van programme op provisiale vlak beplan word in samewerking met opleidings instansies om die dienslewerings probleem te verlig. In die streek behoort opleiding met betrekking tot die uitbreidingsprogramme deurlopend deur middel van indiensopleiding gedoen word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License