Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
Health SA Gesondheid (Online)
On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848
Abstract
MKHIZE, Xolile; NAPIER, Carin and OLDEWAGE-THERON, Wilna. The nutrition situation of free-living elderly in Umlazi township, South Africa. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2013, vol.18, n.1, pp.1-8. ISSN 2071-9736.
Die risiko vir chroniese siektes soos hipertensie, diabetes, beroerte en hartkwaal is steeds baie hoog in die bejaardes in Suid Afrika. Dit word deur faktore soos ekonomiese status en ervarings oor die hele lewesiklus gevorm en verander. Voedings probleme wat geïndentifiseer is in die studie hou verband met dieettekorte, alhoewel probleme met oorvoeding verband kan hou met die voedings oorgang wat plaasvind in Suid Afrikaanse gemeenskappe. In verskeie gemeenskappe, as gevolg van die graad van afhanklikheid van ander vir hulp en sorg, is die bejaardes blootgestel aan die risiko van wanvoeding. Die bejaardes van die Umlazi gemeenskap is oorlaai met die sosiale verantwoordelikheid van kleinkinders en probeer om verskeie huishoudings te stabiliseer, wat 'n dubbele las op hulle plaas en dit kan hulle lewenskwaliteit affekteer wat dan hul voedingstatus verder kan vererger.