SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue1Value-sensitive clinical accompaniment in community nursing scienceThe effects of fatigue and the post-concussion syndrome on executive functioning in traumatic brain injury and healthy comparisons author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

LETLAPE, Herman R.; KOEN, Magdalena P.; COETZEE, Siedine K.  and  KOEN, Vicki. The exploration of in-service training needs of psychiatric nurses. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2014, vol.19, n.1, pp.1-9. ISSN 2071-9736.  http://dx.doi.org/10.4102/hsag.v19i1.763.

AGTERGROUND:  Nuwe navorsingsbevindinge, veranderinge in wetgewing en die gebruik van inligtingstegnologie in verpleegkunde, vereis deurlopende indiensopleiding van psigiatriese verpleegkundiges om hulle kliniese praktyk soos gebaseer op opkomende kennis, te hanteer, daarop te reflekteer en dit aan te pas. Internasionaal is daar baie studies gedoen oor die belang van indiensopleiding en outeurs stem saam dat indiensopleiding die kwaliteit van verpleegsorg verbeter. Daar is egter nog net 'n paar studies oor indiensopleiding in Suid-Afrika en psigiatriese verpleegkunde gedoen. DOELWITTE:  Die doelwitte van die studie was om die behoeftes en voordele van indiensopleiding vir psigiatriese verpleegkundiges te verken en te beskryf en om aanbevelings te formuleer vir indiensopleiding. METODE:  Die navorsingsprojek het 'n kwalitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele benadering gevolg. Ses fokusgroeponderhoude was gedoen en die volgende vrae was gevra: 'Wat is jou indiensopleiding behoeftes as 'n psigiatriese verpleegkundige?', 'Wat is die voordele daarvan om indiensopleiding te doen?' en 'Wat kan gedoen word om te verseker dat indiensopleiding deurlopend gedoen word?'. Data was ontleed deur die gebruik van Tesch se agt stappe van data analise. RESULTATE:  Die bevindinge van die navorsing sluit drie hooftemas in, naamlik, dat deurlopende indiensopleiding is nodig, indiensopleiding is voordelig vir psigiatriese verpleegkundiges en daar is verskeie uitdagings in indiensopleiding. GEVOLGTREKKING:  Die bevindinge bevestig die behoefte aan indiensopleiding wat baie voordele het vir psigiatriese verpleegkundiges. Aspekte wat indiensopleiding verhinder moet aangespreek word deur vooruit te beplan en deur aanbevelings, soos geïdentifiseer deur psigiatriese verpleegkundiges en hulle bestuurders, te implementeer.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License