SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue1Nursing in Saudi Arabia: Reflections on the experiences of South African nursesPrevalence of zinc deficiency among primary school children in a poor peri-urban informal settlement in South Africa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

THOMPSON, Judy; HAVENGA, Yolanda  and  NAUDE, Susan. The health literacy needs of women living with HIV/AIDS. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2015, vol.20, n.1, pp.11-21. ISSN 2071-9736.  http://dx.doi.org/10.1016/J.HSAG.2015.03.001.

ABSTRAK Vroue in Sub-Sahara-Afrika word buite verhouding geraak deur die virus en vorm 60% van die totale MIV/VIGS - infeksies in hierdie streek. Huidige aanbevelings onderskryf die betrokkenheid van mense met MIV/VIGS in die ontwikkeling van MIV/VIGS programme vir mense met die siekte. Die doel van hierdie studie was om die gesondheid geletterdheid behoeftes van vroue met MIV te verken en te beskryf. Die navorsing was kwalitatief, verkennend, beskrywend en kontekstueel. Vroue met MIV/VIGS is doelgerig geidentifiseer en semi-gestruktureerde onderhoude is met agt vroue gevoer waarna kwalitatiewe inhoud-sanalise gedoen is. Die bevindinge het getoon dat die vroue 'n behoefte het om hul kennis oor MIV/VIGS uit te brei. Die kennis wat hulle benodig wissel van basiese patofisiologie oor MIV/VIGS, die impak van MIV/VIGS op hul gesondheid, 'n bewustheid van MIV-oordrag en maniere om naasbestaandes teen besmetting te beskerm. Ander belangrike gesondheid geletterdheid behoeftes het betrekking tot self-sorg en korrekte antiretrovirale gebruik. 'n Behoefte aan psigososiale vaardighede is ook gei'dentifiseer sodat vroue verhoudinge kan behou en bou. Aanbevelings gebaseer op hierdie bevindinge is vir die verpleegpraktyk, verpleegonderwys en verdere navorsing gemaak.

Keywords : Health literacy; Women; HIV/AIDS; Needs.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License