SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    PTASZNIK, Bartosz  and  LEW, Robert. Nuwereël- en deurloop-hulpmiddels vir gebruiksleiding in gedrukte eentalige woordeboeke vir Engelse leerders. Lexikos [online]. 2019, vol.29, pp.180-198. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/29-1-1517.

    In hierdie artikel word gefokus op gebruiksleidingsinstrumente in gedrukte eentalige woordeboeke vir Engelse leerders. Dit het die beantwoording van ses navorsingsvrae ten doel. Die hoofdoel daarvan is om te ondersoek hoe die plasing van gebruiksleidingsinstrumente in inskrywings - beginnende by 'n nuwe reël versus deurloop - die woordeboekgebruiker se konsultasietyd en akkuraatheid van betekenis-seleksie in inskrywingsnavigasie beïnvloed. Daarbenenewens word daar ook in hierdie artikel gekyk na die effek wat woordsoort (selfstandige naamwoord- versus werkwoordinskrywings) op die konsultasietyd en akkuraatheid van betekenisseleksie het. Vervolgens word die verband tussen die lengte van die inskrywing en die konsultasietyd ondersoek, asook die verband tussen konsulta-sietyd en akkuraatheid van betekenisseleksie.

    Keywords : woordeboek; woordeboekkonsultasie; woordeboektoe-gang; leksikografie; gebruiksleidingsinstrumente; aanwysers; aanwysing; eentalige woordeboeke; aanleerderswoordeboeke; engels; poolse leerders.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )