SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30Normative Labels in Two Lexicographic Traditions: A Slovene-English Case StudyA Survey of Indonesian Students' Use of Dictionaries author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

WOJCIECHOWSKA, Sylwia. Toegangsroetes na meerwoordige LIGGAAMSDEEL-uitdruk-kings in die 'Groot Vyf' MELDs: Die gebruik van hiperskakels. Lexikos [online]. 2020, vol.30, pp.583-608. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/30-1-1602.

Alhoewel die beduidende rol van fraseologie sedert die ontstaan van die korpuslinguistiek beklemtoon is, het die hantering van meerwoordige uitdrukkings (MWU's) in woordeboeke nog nie baie aandag in die metaleksikografie geniet nie. Hierdie artikel het die analise van die leksikografiese voorstelling van semanties verwante MWU's, wat die name van liggaamsdele bevat, ten doel. Die navorsing fokus op toegangsroetes na hierdie MWU's in die "Groot Vyf" aanlyn eentalige Engelse aanleerderswoor-deboeke (MELDs). Die voorkoms en ligging van aaneengeskakelde MWU's op die bladsy waarop die liggaamsdeel-trefwoord voorkom, word ondersoek om sodoende te bepaal of hulle afhanklik is van 'n gegewe MWU en of hulle woordeboekspesifiek is. Dubbel- of veelvoudige hiperskakels van dieselfde MWU kom dikwels binne 'n enkele liggaamsdeel-inskrywing voor, en die verskillende toegangsroetes word met die oog op die aanbied van 'n meer homogene voorstelling van aaneen-geskakelde verwante MWU's geëvalueer.

Keywords : eentalige engelse aanleerderswoordeboeke; meerwoordige UITDRUKKINGS; METONOMIE; KOGNITIEWE LEKSIKOGRAFIE; TOEGANGSROETES; AANLYN WOORDEBOEKE.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License