SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31The LeGeDe-prototype: The Creation of an Online Dictionary on Lexical Particularities in Spoken German. Current Status and PerspectivesSethantso sa Sesotho and Sesuto-English Dictionary: A Comparative Analysis of their Designs and Entries* author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    VRBINC, Alenka; FARINA, Donna M.T.Cr.  and  VRBINC, Marjeta. Die negatiewe en positiewe van woordeboekmaak: Beskouings van Sloweense leksikograwe. Lexikos [online]. 2021, vol.31, pp.159-176. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/31-1-1634.

    Hierdie bydrae stel die tweede en finale verslag van 'n studie wat daarop gemik is om 'n beter begrip van die algemene moderne Sloweense leksikografie te verkry, bekend. Die volledige studie het gefokus op die filosofie, prestasies, daaglikse praktyk, en woordeboekprojekte van sewe prominente lede van die Sloweense gemeenskap met wie almal indringende onderhoude gevoer is. 'n Oop onderhoud het deelnemers aan die studie toegelaat om na te dink oor wat hulle doen en om ook weer te gee wat hul visie van die leksikografie of terminografie is. Deel 1 (Vrbinc, Farina en Vrbinc 2018a; 2018b) het verslag gedoen oor of leksikograwe hul werk as sleurwerk ervaar en wat hulle as die aard van hul rol in die gemeenskap beskou. Hier, in deel 2, is die klem op die daaglikse probleme van die deelnemende Sloweense leksikograwe. Hulle bespreek beide die tegnologiese en menslike hulpbronne wat as dryfkrag vir hul werk dien. As noodsaaklike agtergrond vir die interpretasie van die moderne situasie bevat die tweede verslag ook 'n kort oorsig van die historiese ontwikkeling van die Sloweense leksikografie.

    Keywords : onderhoud; leksikograaf; leksikografiese filosofie; leksi-KOGRAFIESE BEGINSELS; LEKSIKOGRAFIESE TEORIE; LEKSIKOGRAFIESE PRAKTYK; SLO; - WEENSE LEKSIKOGRAFIE; MENSLIKE HULPBRONNE; TEGNOLOGIESE HULPBRONNE; SKAREBENUTTING.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )