SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32Selecting an Initial Lemma List in Specialized Lexicography: A Case Study in the Field of Graphic EngineeringSpecial Field and Subject Field Lexicography Contributing to Lexicography author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    FUERTES-OLIVERA, Pedro A.. Die kognitiewe leksikon in die leksikografie: Die Diccionarios. Lexikos [online]. 2022, vol.32, pp.118-140. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/32-1-1712.

    Valladolid-UVa. Hierdie artikel analiseer die moontlikheid om woordeboeke wat die kogni-tiewe leksikon in ag neem, te skep, m.a.w. woorde funksioneer nie in isolasie nie; inteendeel, hulle is dinamiese konsepte wat geleidelik geaktiveer, gestoor, geprosesseer en onttrek word. Met hier-die doel in gedagte word verskeie algemene leksikografiese en metodologiese idees aangebied en ge'illustreer deur na hul toepassing in die Diccionarios Valladolid-UVa te verwys: (a) woordeboek-tipes behoort tot die verlede; (b) woorde is nie net holistiese prdukte nie, maar ook prosesse wat gedurig beweeg; gevolglik moet hul beskrywings in woordeboeke so volledig en presies moontlik wees; (c) woordeboeke moet toegerus word met dinamiese soekstelsels, bv. stelsels wat soektogte en onttrekkings deur menslike en masjien-gebruikers a la carte toelaat soos in 'n gespreksituasie; (d) daar moet 'n groot aantal woorde en ander datatipes vir die beskrywing van elke betekenis en gebruik van 'n lemma wees om sodoende die skep van patrone en die aanleerproses wat met Kuns-matige Intelligensie (KI) geassosieer word, te steun; (e) die ontwerp en skep van aanlyn woordeboeke is 'n koõperatiewe proses waaraan leksikograwe en verskeie soorte kundiges moet deelneem; (f) die hooftaak van leksikograwe is die voorbereiding van leksikografiese data, wat in baie verskil-lende vorms, formate en toepassings gebruik kan word, met die skep van woordeboeke as een daarvan.

    Keywords : e-leksikografie; kunsmatige intelligensie; kognitiewe leksi; - kon; woorde as produkte; woorde as prosesse; leksikografiese metodologie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )