SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32Integrating Terminological Resources in Dictionary Portals: The Case of the Diccionarios Valladolid-UVaThe LeGeDe-prototype: The Creation of an Online Dictionary on Lexical Particularities in Spoken German. Current Status and Perspectives author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    VUKOVIC-STAMATOVIC, Milica  and  ZIVKOVIC, Branka. Korpusgebaseerde lemmaseleksieprosedures vir TSD-woorde-lyste en -woordeboeke. Lexikos [online]. 2022, vol.32, pp.141-161. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/32-1-1713.

    In die samestelling van beide Taal vir Spesifieke Doeleindes-(TSD-)woor-delyste vir vreemdetaalleerders en TSD-woordeboeke is die lemmaseleksieproses van kardinale belang. TSD-woordelyste en TSD-woordeboeke sal effektief funksioneer indien hulle toepaslike terme en registeritems, m.a.w. die leksikale items wat eindgebruikers benodig, bevat. In hierdie artikel word korpusgebaseerde TSD-woordelyste eerste bespreek, met besondere klem op hul samestelling. In hierdie proses is die samestelling en grootte van die gespesialiseerde korpus, asook die keuse van die lemmaseleksiemetodes wat gebruik word, belangrik. Onder die moontlike kriteria is woordfrekwensie, sleutelstatus, gespesialiseerde voorkoms, omvang en verspreiding, asook enkele nie-korpus-linguistiese metodes wat minder gereeld toegepas word. 'n Groter verskeiden-heid metodes is gebruik vir die samestelling van lemmalyste vir TSD-woordeboeke, en van die korpuslinguistiese metodes is slegs frekwensie tipies toegepas. Lemmaseleksieprosedures vir TSD-woordelyste en TSD-woordeboeke word in die artikel vergelyk voordat daar bespreek word hoe hulle mekaar wedersyds van inligting kan voorsien.

    Keywords : taal vir spesifieke doeleindes; tsd-woordelys; tsd-woor-deboek; korpuslinguistiek; lemmalys; terme; lemmaseleksie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )