SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32The LeGeDe-prototype: The Creation of an Online Dictionary on Lexical Particularities in Spoken German. Current Status and PerspectivesSethantso sa Sesotho and Sesuto-English Dictionary: A Comparative Analysis of their Designs and Entries* author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

ABDELZAHER, Esra M.. 'n Ondersoek na die bydrae wat korpusse oor die afgelope tien jaar tot leksikografiese uitdagings gemaak het. Lexikos [online]. 2022, vol.32, pp.162-179. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/32-1-1714.

Hierdie studie ondersoek die rol van die korpuslinguistiek in die benadering tot leksikografiese uitdagings oor die afgelope tien jaar. Dit ondersoek 25 studies wat vanaf 2012 tot 2021 gepubliseer is. Uitdagende take is 6f relevant tot die makrostruktuur 6f tot die mikrostruktuur van woordeboeke. In die afgelope dekade het leksikograwe uitgebreid gebruik gemaak van korpusgereedskap om woordeboeke te skep en bestaandes te verbeter. Dit het die samestelling van algemene en gespesialiseerde lemmalyste, die identifise-ring van idioomvariasies, die bepaling van kollokasionele patrone, die identifisering en ordening van woordbetekenisse en die onderskeiding van polisemiese woorde en ampersinomieme ingesluit. Frekwensie, sleutelwoordonttrekking en woordbeskrywings is van die mees effektiewe hulpmiddels vir leksikograwe. Volgens die studies wat ondersoek is, kan byna alle woordeboeke baat by korpusgereedskap op makro- sowel as mikrostruktuurvlakke.

Keywords : toegangstruktuur; korpusgereedskap; kollokasionele analise; leksikografiese uitdagings; mikrostruktuur; makrostruktuur; betekenisomskrywing; gespesialiseerde woordeboeke; term-onttrekking.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License