SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32A Critical Evaluation of Three Sesotho DictionariesA Model for an Online Specialized Dictionary for GIS author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    PTASZNIK, Bartosz. Na die digitale revolusie: Woordeboekvoorkeure van studente met Engels as hoofvak aan 'n Europese universiteit. Lexikos [online]. 2022, vol.32, pp.220-249. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/32-1-1721.

    In hierdie bydrae word verslag gelewer oor 'n onlangse opname van woordeboekraadplegingsgewoontes en -voorkeure van universiteitstudente met Engels as hoofvak aan 'n Eurpese universiteit. Inligting wat o.a. ondersoek is, is die keuse tussen digitale aanlyn woordeboeke en tradisioneel gedrukte woorde-boeke, asook 'n aantal ander kwessies van belang vir leksikograwe en opvoeders. Daar is bevind dat aanlyn woordeboeke byna die tradisionele papierwoordeboek vervang het, wat daarop dui dat die digitale revolusie in die leksikografie, soos voorspel deur Lew en De Schryver (2014), voltooi is. 'n Positiewe bevinding wat gemaak is, dui daarop dat studente woordeboeke verkies wat hoog aange-skrewe word deur kundiges. Hierdie artikel word afgesluit met 'n aantal pedagogiese voorstelle.

    Keywords : engels; leksikale inligting; leksikografie; woordeboek-gebruik; digitale geletterdheid; aanlyn woordeboek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )