SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33Valency Dictionaries and Chinese Vocabulary Acquisition for Foreign LearnersLexicography and Language Planning in 18th Century Sweden author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    SALAZAR, Danica. Afrika-Engels in die Oxford English Dictionary. Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.24-40. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/33-1-1774.

    In sommige van die onlangse kwartaallikse bywerkings van die Oxford English Dictionary is besonder baie nuwe en her-siene inskrywings uit Suid-Afrikaanse Engels, Nigeriese Engels en Oos-Afrikaanse Engels gepubliseer. Hierdie artikel is 'n gedetailleerde bespreking van die redaksionele werk agter hierdie bywer-kings vir Afrika-variëteite van Engels waarvoor die OED tans poog om wyer dekking aan elkeen se kenmerkende woordeskatte te verleen. Hier word uiteengesit hoe woorde vir insluiting geselekteer word, hoe nuwe inskrywings nagevors en gedefinieer word, hoe nuwe bronne van tekstuele bewys soos die sosiale media die OED-redakteurs groter insig in Afrika-Engels gee, en hoe die woorde-boek se Afrika-adviseurs en -gebruikers daartoe bydra om die akkuraatheid en geloofwaardigheid van die OED se definisies, etimologieë, uitspraakaanduidings en aanhalingsbewysmateriaal te verse-ker. Die artikel plaas ook klem op 'n groep Afrika-woorde en -frases wat onlangs toegevoeg is tot of hersien is in die OED, waarvan almal die verskillende vorme van leksikale vernuwing toon wat die kenmerkende woordeskatte van Afrika-Engels vorm.

    Keywords : oxford English dictionary; historiese leksikografie; afrika-engels; oos-afrikaanse engels; suid-afrikaanse engels; wes-afrikaanse engels; nigeriese engels.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )