SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33Lexicography and Language Planning in 18th Century SwedenSelecting an Initial Lemma List in Specialized Lexicography: A Case Study in the Field of Graphic Engineering author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    MILIć, Mira; PANIć KAVGIć, Olga  and  KARDOš STOJANOVIć, Aleksandra. A New English-Serbian Dictionary of Sports Terms in die lig van kontemporêre uitdagings. Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.47-67. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/33-1-1796.

    In hierdie artikel word aandag geskenk aan teoretiese en praktiese aspekte van die onlangs gepubliseerde Novi englesko-srpski rečnik sportskih termina [Afr. 'n Nuwe Engels-Serwiese Woordeboek van Sportterme] (Milić et al. 2021). Die doel daarmee is om lig te werp op oplossings wat gelei het tot vernuwings in die Serwiese leksikografie. Ná die teoretiese onderbou van die leksikografiese model en die beskrywing daarvan word daar in die bespreking op die oplos van die makro- en mikrostrukturele kwessies wat nie met die bestaande leksikografiese en leksikologiese norme in ooreenstemming gebring kon word nie, gefokus. Die problematiese kwessies wat hanteer word, sluit die morfosintaksis van trefwoorde, die aanpas van Japannees-gebaseerde en gimnastiekterme uit Engels in Serwies, en die medium van die Woordeboek in die digitale era in. Die huidige navorsing bou voort op voorafgaande werk vanaf 2017 tot 2021, waarvan die belangrikste resultaat die publikasie van die Woordeboek was.

    Keywords : woordeboek; engels; serwies; leksikografie; leksikologie; sport; standaardisering; term; terminologie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )