SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33A Model for an Online Specialized Dictionary for GISCreating a Slovene-French LSP Dictionary for translation purposes author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

PETTINI, Silvia. Die taal van etniese konflik in die Engelse aanlyn leksikogra-fie: Etnofaulisme in die "Oxford-gedrewe" Lexico.com. Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.299-317. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/33-1-1816.

In hierdie artikel word gepoog om die verhouding tussen die taal van etniese konflik (Allen 1983; Palmore 1962) en die Engelse aan-lyn leksikografie soos op hierdie kulturele moment te ondersoek. Gegewe die invloed van die internet op die raadpleging van woordeboeke (Béjoint 2016; Jackson 2017) en die, veral aanlyn, kommer-wekkende toename van rassistiese en xenofobiese gevalle op globale vlak in hierdie digitale era (sien Gagliardone et al. 2015), word daar in hierdie artikel 'n loodsstudie aangebied waarin die hantering van etnofaulisme (Roback 1944), waarna meestal verwys word as etniese of rassistiese beledigings, in die "Oxford-gedrewe" woordeboekinhoud, wat deur Oxford University Press gelisensieer is vir gebruik deur tegnologiereuse soos Google, Microsoft, en Apple (Ferrett en Dollinger 2021; Pettini 2021), ondersoek word. Die ontleding fokus spesifiek op die aanlyn weergawe van die Oxford Dictionary of English, soos beskikbaar op die "Oxford-gedrewe" Lexico.com-webtuiste. Voorlopige resultate dui daarop dat hierdie gratis aanlyn woordeboek die taboe- en diskriminerende aard van etno-faulisme weerspieël en die internetgebruiker teen die neerhalende en aanstootlike effek van hierdie woorde waarsku.

Keywords : engelse leksikografie; aanlyn woordeboeke; linguistiese rassisme; xenofobie; haatspraak; etniese beledigings; etnofaulisme; lexico.com.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License