SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33On Pronunciation in a Multilingual Dictionary: The Case of Lukumi, Olukumi and Yoruba Dictionary author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    BARATTA, Alex. Fonologiese insluiting, en weglating, rakende Suid-Afrikaanse Engels in die aanlyn OED. Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.318-323. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/33-1-1817.

    In hierdie artikel word inklusiwiteit en diversiteit, soos toegepas op die Oxford English Dictionary (OED), vanuit 'n fonologiese perspektief benader. Die uitspraakgids binne die OED-inskrywing vir Suid-Afrikaanse Engels (SAE) word spesifiek ondersoek. Aan die een kant is die insluiting van 'n lys van Wêreldengels deur die OED, in terme van diversiteit, 'n stap vorentoe om sodoende, byvoorbeeld, die linguistiese hegemonie van Britse en Amerikaanse Engels te vermy. Aan die ander kant steun die uitspraakgids vir SAE op 'n enkele variëteit - wat 'n weerspieëling van wit Suid-Afrikaners is. Boonop reflekteer die OED-uitspraakgids vir alle variëteite "opgevoede stedelike sprekers van standaardengels". Hierop gebaseer, is die uitspraakgids eksklu-sief rakende ras en klas, en dus word addisionele variëteite van SAE nie verteenwoordig nie. Alhoewel die OED, as 'n vertroude bron, pogings aangewend het om linguistiese diversiteit aan te spreek, sal meer werk op hierdie gebied verrig moet word.

    Keywords : uitspraak; klem; wit suid-afrikaanse engels; groot driedeling; eksklusiwiteit; taalhoudings.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )