SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33Exploring the Documentation and Preservation of African Indigenous Knowledge in a Digital Lexical DatabaseLexicographic Treatment of Zero Equivalence in isiZulu Dictionaries author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

ABDUL-LATIF, Emad. Die verifikasie van die terminologie van die Arabiese retoriese tradisie: Die geval van ʾIltifāt. Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.1-26. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/33-1-1831.

Die terminologie van die Arabiese Balāgha openbaar ver-skeie probleme, soos om veelvoudige terme te bevat wat na een konsep verwys en om veelvoudige konsepte te bevat wat net een term het. Hierdie probleme veroorsaak vaagheid en wanopvattings in baie moderne en kontemporêre studies. In hierdie artikel word gepoog om moontlike dubbelsin-nigheid asook wanopvattings te verminder deur middel van 'n omvattende metodologie om die Ara-biese retoriese terminologie te verifieer. Hierdie metodologie bestaan uit twee stappe: (1) die identi-fisering en analisering van die verskillende konsepte waarna 'n enkelterm verwys, en (2) die iden-tifisering en analisering van die verskillende terme wat na een konsep verwys. Hierdie stappe word op die term ʾiltifāt en op die konsep van 'wisseling tussen eerste, tweede, en derde voornaam-woorde' toegepas. Die Arabiese klassieke retorici het ʾiltifāt gebruik om na dertien verskillende figure, style, en kenmerke te verwys. Op 'n soortgelyke wyse, het hulle sewe verskillende terme vir een konsep gebruik. Die redes vir hierdie terminologiese wanorde word ondersoek en die nood-saaklikheid van 'n kontekstuele woordeboek vir die Arabiese Balāgha word bepleit

Keywords : grammatikale verskuiwing; arabiese tra-disie; terminologie; retoriek.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License