SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BEKKER, J.  and  OLIVIER, Y.. Using the population-based incremental learning algorithm with computer simulation: Some applications. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.53-72. ISSN 2224-7890.

    Die integrasie van die population-based incremental learning (PBIL) algoritme met rekenaarsimulasie word bespreek, en daar word getoon hoe hierdie spesifieke kombinasie aangewend kan word om goeie oplossings vir kombinatoriese optimeringsprobleme te vind. Twee voorbeelde dien as illustrasie: die klassieke voorraadprobleem waarin 'n herbestelvlak en herbestelhoeveelheid bepaal moet word om koste te minimeer maar nogtans 'n vasgestelde diensvlak te handhaaf ('n stochastiese probleem); en die bepaling van die seintye van 'n komplekse verkeerskruising. Enige verkeerbeheerstelsel moet ontwerp word om die duur van die vloeionderbrekings by verkeerskruisings te minimeer en verkeerdeurset te maksimeer. Die tydsduur van die fases van verkeersligte is dus baie belangrik.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )