SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    GOVENDER, S.  and  STEYN, H.. Computerised information systems: Comparison of relative impacts on planned project duration within a multi-project environment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.89-104. ISSN 2224-7890.

    Namate meer organisasies gerekenariseerde inligtingstelsels bekom om doelmatige skedulering van projekte te verseker, neem belangstelling toe oor die mate waartoe verskillende stelsels bydra tot die verkorting van die beplande tydsduur van projekte. Dit blyk egter dat geen empiriese inligting bestaan wat aandui dat hierdie rekenaarstelsels 'n positiewe impak op beplande duur van projekte het of hoe die impak varieer met die gebruik van verskillende stelsels nie. Hierdie artikel rapporteer oor empiriese navorsing wat die relatiewe impak van drie rekenaarstelsels op beplande projek aflewering in 'n spesifieke, werklike multi-projek omgewing evalueer. Die redes vir die verskille wat gerapporteer word, word ook ondersoek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )