SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    GUPTA, S.; TEWARI, P.C.  and  SHARMA, A.K.. A performance modeling and decision support system for a feed water unit of a thermal power plant. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.125-134. ISSN 2224-7890.

    Vertoningsanalise en -modellering word gedoen w'r die toevoerwatersisteem van 'n termiese kragstasie. Toevoerwater is 'n belangrike factor vir die doeltreffende bedryf van 'n kragstasie. Die vertoningsanalise en -model is probalisties van aard. 'n Toestandoorgangsdiagram en bypassende differensiaalvergelykings word gebruik, gevolg deur bepaling van die bestandige sisteemtoestand. Bykomende aandag word gegee aan relevante subsisteme. Die vertoning van subsisteme word gebasseer op verskeie beskikbaarheidswaardes om sodoende instandhouding to optimiseer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )