SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DAN, P.K.. A procedure for determining optimal facility location and sub-optimal positions. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.149-162. ISSN 2224-7890.

    Die navorsing behandel 'n procedure vir die bepaling van optimum stigtingsposisie vir 'n onderneming met vloei vanaf ander bestaande fasiliteite in die teenwoordigheid van 'n verskeidenheid van randvoorwaardes. Die prodedure lewer as resultaat suboptimale isokoste-stigtingsplekke met bekendmaking van die koste wat onstaan a.g.v. afwyking van die randvoorwaardlose optimum oplossingskoste, die prosedure maak gebruik van 'n vindingryke soekmetode wat toegepas word op niersydige meerkundige voorstellings vir die bepaling van korste roetes wat versperring omseil. Die prosedure word onderskei deur programmatuur. Toetsresultate word voorgehou.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )