SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BUBOU, G.M.; BRENT, A.C.  and  TREDOUX, C.. Towards assessing the social sustainability performance of the petroleum industry in the Niger Delta Region of Nigeria. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.1, pp.119-132. ISSN 2224-7890.

    Onopgeloste sosiale vraagstukke tussen plaaslike gemeenskappe en die petroleumindustrie is 'n probleem in die Nigerdeltastreek van Nigerië. 'n Raamwerk vir die assessering van sosiale volhoudbaarheid word voorgestel vir die petroleumindustrie. Kritiese indikatore vir die ontwikkelde raamwerk word uitgewys deur 'n proses waarby belanghebbendes betrek word vir prestasiemetingsdoeleindes. Vir periodieke assessering in terme van die stand van sosiale volhoudbaarheid word 'n vyfjaar tydraamwerk voorgestel. Daar word verder aanbeveel dat die petroleumindustrie die berekening van sosiaalvolhoubare prestasiemeting 'n prioriteit maak voordat projekte begin, veral projekte in onontwikkelde gedeeltes, aangesien dit die oplossing van die onstabiliteit in die streek kan aanhelp.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )