SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    JORDAAN, N.  and  BARRY, M.L.. Investigating the reasons for lack of skilled artisans in South Africa: The perspective of artisans. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.1, pp.173-184. ISSN 2224-7890.

    Suid-Afrika het op die oomblik 'n tekort aan ervare ambagsmanne. Hierdie navorsing het ten doel bepaling van die redes waarom ambagsmanne die ambag verlaat en wat gedoen kan word om hulle aan te moedig om in die ambag te bly. Die studie het 'n vraelys gebruik met 79 respondente van Sasol. Die studie het bevind dat salarisse die hoofrede bly vir die ontevredenheid van ambagsmanne is en om die huidige krisis te oorkom moet salarisvlakke ondersoek en aangepas word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )