SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue1Proposed business process improvement model with integrated customer experience managementDevelopment of a project management methodology for the consulting engineering industry author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BUYS, A.J.  and  STANDER, M.J.. Linking projects to business strategy through project portfolio management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.59-68. ISSN 2224-7890.

    In baie organisasies bestaan daar 'n gaping tussen strategie-ontwikkeling en suksesvolle strategie-implementering. Die onvermoë om die gaping te oorbrug sal uiteindelik lei tot strategiefaling en die verlies van mededingende voordeel, winste, en werksgeleenthede. Projekportefeuljebestuur (PPB) word voorgehou as 'n bestuursmetodologie wat 'n portefeulje van projekte koppel aan die besigheidstrategie. Bestaande literatuur gaan egter mank aan empiriese bewyse ten opsigte van die vlakke van indiensneming, funksionaliteit, en sukses van die Projekportefeuljebestuursbenadering in Suid-Afrika. 'n Opname van respondente in 32 tegnologie-organisasies is gebruik om die volgende aspekte te ondersoek: die redes vir falings in strategie-implementering en projekaflewering in Suid-Afrikaanse tegnologie-organisasies; die Suid-Afrikaanse situasie rakende die gaping wat bestaan tussen strategie-ontwikkeling en suksesvolle strategie-implementering; en die mate waartoe en met watter mate van sukses Projekportefeuljebestuur in Suid-Afrikaanse tegnologie-organisasies gebruik word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )