SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue1A model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturerForecasting new product sales author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BEAN, W.L.  and  JOUBERT, J.W.. Planning empty container relocations under uncertainty. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.113-122. ISSN 2224-7890.

    Herbruikbare verpakking bou gereeld aan die onderpunt van voerkanaalnetwerke op met nie-verdienste-genererende herskuiwings tot gevolg. Hierdie artikel bied 'n betroubare optimeringsmodel aan wat vraag- en aanbodonsekerheid aanspreek. In plaas van deterministiese vooruitskattings, stel ons 'n vaste verhaling stogastiese program voor waar die benaderde onsekerheid in die model self vasgevang word. Resultate is inderdaad meer betroubaar en dus bruikbaar vir industrie. Ons beskou ook die sensitiwiteit van voorraad-teenoor vooraadlose strafgewigte. Die waardevolle rol van Operasionele Navorsing - en meer spesifiek, optimering - word bevestig. Alhoewel onsekerheid nie uitgewis kan word nie, kan meer betroubare herskuiwings beplan word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )