SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue1Planning empty container relocations under uncertaintyTwo-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodity author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SIRIRAM, R.  and  SNADDON, D.R.. Forecasting new product sales. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.123-136. ISSN 2224-7890.

    Hierdie artikel toets die akkuraatheid van die gebruik van linêere regressie, logistiese regressie en Bass-krommes by die bekendstelling van nuwe produkte gebaseer op verkoopsdata. Die geselekteerde nuwe produkte is uit die elektriese en elektroniese asook informasietegnologie- en kommunikasie bedrywe. Linêere regressie, logistiese regressie en Bass-krommes word vergelyk ten opsigte van vooruitskatting deur variansie te ontleed. Die akkuraatheid word ontleed en gevolgtrekkings gemaak. Die doel is om vooruitskatting van nuwe produkverkope te verbeter.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )