SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue2The visibility of engineering research in South Africa, 1975-2005Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SADEGHEIH, A.; LI, D.; SRIBENJACHOT, S.  and  DRAKE, P.R.. Applying mixed integer programming for green supply chain management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.13-24. ISSN 2224-7890.

Die doel van hierdie artikel is om leiding te verskaf aan diegene in voorsieningsketting-bestuur wat besluite neem aangaande die keuse van fabrieke, vervoermetodes en die aantal produkte om te vervaardig. Oplossings kan gevind word by wyse van 'n optimiseringsmodel wat gemengde-heeltalprogrammering gebruik. Aangesien "groen" of te wel omgewingsvriendelike aspekte belangrik geword het en nuwe wetgewing in ag geneem moet word, moet die koste van koolstofemissies in die totale koste van die voorsieningsketting in berekening gebring word, soos wat in die optimiseringsmodel wat voorgehou word inderdaad gebeur. Sodoende kan 'n oplossing gevind word wat nie alleen koste-effektief is nie, maar ook omgewingsvriendelik.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License