Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
KUNDU, A. and DAN, P.K.. The scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.39-50. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel bied 'n hedendaagse oorsig oor die aanwending van die Genetiese Algoritme (GA). DIt is 'n belangrike metodologie vir fasiliteitsuitlegprobleme wat gebruik kan word om die huidige en ontluikende tendense te bepaal in nuwe ontwerpdoelwitte- en metodologieë wat kombinatoriese optimisasie aspekte aanspreek. Die nuwe ontwikkelinge in uitlegnavorsing wat in hierdie artikel ondersoek word, verskaf 'n perspektief op die toekoms van die studieveld. 'n Tendens wat waargeneem word, is om meta-heuristiek soos GA aan te wend wat neig tot multi-doelwit-benaderings vir uitleg- en materiaalhanteringsontwerp.