SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue2New heuristics for minimising total completion time and the number of tardy jobs criteria on a single machine with release timeA hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured cores author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

BABILONI, E.; CARDóS, M.; ALBARRACIN, J.M.  and  PALMER, M.E.. Demand categorisation, forecasting, and inventory control for intermittent demand items. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.115-130. ISSN 2224-7890.

Daar word algemeen aanvaar dat intermitterende vraag op toevalswyse voorkom, met verskeie periodes waar daar geen vraag is nie. Wanneer die vraag dan wel materialiseer, oorskry dit dikwels die eenheidsgrootte. Die bekende vooruitskattingstegnieke en voorraadbeleidstellings het min sukses waar intermitterende vraag voorkom, sodat nuwe benaderings nodig is om die problem aan te spreek. Om 'n geskikte voorraadbestuur-beleid te selekteer, is dit noodsaaklik om die vraagpatroon van die items te verstaan, juis in gevalle van intermitterende patrone. Die gebruik van 'n vooruitskattingstegniek soos dié van Croston, eerder as die makliker en meer algemene benadering van eksponensiële effening, word aanbeveel. Die vertrekpunt is om taksonomiese reels vas te stel om die mees gepaste vooruitskattingstegniek en voorraadbeheerbeleid te selekteer sodat die duisende items wat in werklike omgewings aangetref word, hanteer kan word. Hierdie artikel dra by in soverre as dat 1) vraagpatrone gekategoriseer word; ii) metodes vir vooruitskatting van intermitterende vraagpatrone voorgehou word; en iii) voorraadbeheermetodes voorgestel word vir items met wisselende vraag.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License