Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
SEIDI, M. and KIMIAGARI, A.M.. A hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured cores. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.131-148. ISSN 2224-7890.
Volhoubaarheid het 'n belangrike saak geword in die meeste ekonomieë, wat verskeie maatskappye genoop het om produkherwinning en omgekeerde logistiek te onder oë te neem. Hervervaardiging is 'n industriële proses wat gebruikte produkte weer bruikbaar maak. Een van die belangrike aspekte in beide omgekeerde logistiek en hervervaardiging is die prysbepaling van herwinne en hervervaardigde produkte. Hierdie artikel fokus op die prysbepalingsaspekte by wyse van 'n wiskundige model.