Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
DJAUHARI, M.A. and MOHAMAD, I.. How to control process variability more effectively: The case of a B-complex vitamin production process. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.207-216. ISSN 2224-7890.
Die metodes van 'n nuttige gehaltebeheerprosedure vir die bepaling van gehaltebeheerverlies wat 'n chemiese produk met meervoudige gehalte-eienskappe besit, word beskryf teen die agtergrond van kovariasie. Die prosedure word getoets in die praktyk by die vervaardiging van 'n gegewe chemiese produktipe. Aspekte van voordele en nadele van die metode word ook gewetensgetrou behandel.