SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 issue1Two-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodityQuality performance: The case of construction projects in the electricity industry in Kenya author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    RAMDASS, K.  and  PRETORIUS, L.. Implementation of modular manufacturing in the clothing industry in KwaZulu-Natal: A case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.167-182. ISSN 2224-7890.

    'n Verskeidenheid uitdagings staar die kleding- en tekstielindustrie wêreldwyd in die gesig. Suid-Afrika is ook hieraan blootgestel. Intense kompetisie in nasionale en internasionale markte het tans 'n besonder negatiewe uitwerking op die kleding- en tekstielindustrie. Daar is egter 'n goeie bron van ervaring en kennis in die bedryf wat kan meehelp om die besondere kompetisie die hoof te bied. Dit kan geskied deur te fokus op toegevoegde waarde, uitsonderlike kwaliteit, en die effektiewe aanwending van hulpbronne deur tegnologiese innovasie. Een so 'n innovasie in die Suid-Afrikaanse kledingindustrie kan die aanwending van modulêre vervaardiging wees. Kwalitatiewe narratiewe resultate van onderhoude, sowel as teks- en inhoudanalise van die ervarings van werknemers tydens die implementering van modulêre vervaardiging, word as 'n gevallestudie aangebied.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )