Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
BEUKMAN, E. and STEYN, H.. Phasing technology transfer projects for sustainable socio-economic development. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.40-53. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel beskryf die relevante fases en oorsig punte (of 'hekke') vir Suid-Afrikaanse projekte wat gemik is op die oordrag van tegnologie vir sosio-ekonomiese ontwikkeling. Die insameling van data is gedoen deur middel van 'n Delphi opname wat aangevul is met 'n fokusgroep. 'n Totaal van 42 kundige respondente het deelgeneem. Die mees beduidende fases van projekte onder bespreking is bevestig, en relevante aktiwiteite per fase asook kriteria vir oorsigpunte by die 'hekke' tussen die fases is geïdentifiseer. 'n Totaal van 59% van die hulpbronne behoort aangewend te word tydens die fases voor en na implementering, in vergeleke met 41% tydens implementering. Die oorsake vir mislukking van projekte onder bespreking is ook geïdentifiseer. Die gevolgtrekking word gemaak dat die gebruik van 'n gefaseerde benadering die waarskynlikheid van projek sukses behoort te verhoog.