SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 issue2The role of relationship management in the successful outsourcing of maintenanceNew heuristics for minimising total completion time and the number of tardy jobs criteria on a single machine with release time author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

JIANG, D.  and  PRETORIUS, L.. Cross-cultural communication behaviour in international engineering projects: Chinese and South African perspectives. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.54-67. ISSN 2224-7890.

Navorsers en praktiserende projekbestuurders het reeds tot die gevolgtrekking gekom dat skeduleringstegnieke op hulle eie nie voldoende is om suksesvolle projekte te verseker nie. Kommunikasiegedrag is ook 'n kritieke kulturele faktor wat kan bydra tot suksesvolle projekte. In hierdie artikel word die kommunikasiegedrag van Chinese projekbestuurders in 'n kulturele konteks geassesseer en die uitwerking van die kommunikasiegedrag op vyf projekbestuursaktiwiteite (projekkommunikasie, onder-handeling, konflikhantering, kontrakproses en spanbou) word geëvalueer. Hierdie is 'n empiriese studie waar steekproewe gebruik word om kulturele verskille betreffende kommunikasiegedrag tussen Chinese en Suid-Afrikaanse projekbestuurders, en die uitwerking daarvan op die vyf projebestuursaktiwiteite in die konstruksiebedryf te ondersoek. Beduidende verskille tussen Chinese en Suid-Afrikaanse projekbestuurders se kommunikasiegedrag tydens drie projekatiwiteite word aangetoon. Tydens die kontrak-teringsproses skyn daar egter geen beduidende verskil in kommunikasiegedrag te wees nie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License