SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue2Applying mixed integer programming for green supply chain managementThe scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

VAN RENSBURG, A.C.J.. Can complexity analysis support business performance insight?. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.16-28. ISSN 2224-7890.

Alhoewel die meeste mense kompleksiteit verstaan, is die ontleding daarvan op 'n wetenskaplike manier nie algemene praktyk nie. Vir die uitvoerende direkteure van maatskappye is 'kompleksiteit' een van die belangrikste faktore omrede dit die prestasie van die onderneming direk beïnvloed. Gesien vanuit die perspektief van besigheidsoptimisering, raak dit krities dat kompleksiteit kwantitatief uitgedruk moet word sodat die nodige ingenieursmodelle ingespan kan word vir besluitnemingsdoeleindes. Indien die besigheidstelsel te veel kompleksiteit ervaar, maak dit die verstaan van die stelsel onnodig moeilik, wat op sy beurt weer veroorsaak dat voorspellingsmodelle onbruikbaar raak. Dit verhoog die kans op mislukking van die onderneming. In hierdie artikel word 'Shannon's entropy' gebruik om kompleksiteit te meet om sodoende beter insig in besigheidsprestasie te verkry - veral wanneer daar nie-lineêre verwantskappe bestaan tussen die verskillende komponente.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License