Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
KHALAJ, M.; MAKUI, A. and TAVAKKOLI-MOGHADDAM, R.. Quantitative and qualitative methods in risk-based reliability assessing under epistemic uncertainty. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.84-96. ISSN 2224-7890.
Die hoofdoelwit van betroubaarheidstoedeling is die verhoging van winsgewendheid van sisteemgebruik teen die agtergrond van optimum totale leeftydsikluskoste. Die metodologie genaamd "risikogebaseerde betroubaarheid" behels die bepaling van 'n risikoskatting om optimum koste te behaal vir 'n aanvaarbare risiko. Die navorsing stel vervolgens 'n nuwe ontledingsmetode voor vir epistemiese onsekerheid gebaseer op moontlikheids- en waarskynlikheidsleer. 'n Bypassende gevallestudie word aangebied.












