Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
CHIN, W.S. and KHOO, M.B.C.. A study of the median run length (MRL) performance of the EWMA t chart for the mean. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.42-55. ISSN 2224-7890.
Die eksponensiaalgeweegde bewegende gemiddelde (EWMA) X -kaart is geskik om klein verskuiwings te bespeur. Die EWMA X -kaart is egter nie robuust genoeg om foute in die beraming van die proses standaardafwyking of 'n veranderende standaardafwyking te voorkom nie. Om die probleem te oorkom het Zhang et al. in 2009 die EWMA t-kaart voorgestel. Die bestaande, optimale ontwerp van die EWMA t-kaart is gebaseer op die gemiddelde lopielengte kriterium. Dié artikel stel voor dat die optimale ontwerp van die EWMA t-kaart eerder op die mediaanlopielengte gebaseer word. Die resultate van die gebruik van die mediaanlopielengte met die EWMA X - en die optimale EWMA t-kaarte word vergelyk.