SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SHAHNAZARI-SHAHREZAEI, P.; TAVAKKOLI-MOGHADDAM, R.; AZARKISH, M.  and  SADEGHNEJAD-BARKOUSARAIE, A.. A differential evolution algorithm developed for a nurse scheduling problem. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.68-90. ISSN 2224-7890.

    Verpleegsterskedulering is 'n mannekragtoedelingsprobleem wat deur regverdige skof-skedules beide hospitaalbestuurders se teikens en verpleegpersoneel se voorkeure bevredig. Dié artikel handel oor 'n verpleegsterskeduleringprobleem wat gebaseer is op 'n werklike gevallestudie en stel twee metaheuristieke voor om die probleem op te los - 'n differensiaal evolusionêre metode en 'n gulsige, ewekansige, aanpasbare soekprosedure. Om die doel-treffendheid van die voorgestelde algoritmes te ondersoek word twee probleme opgelos. Verder word vergelykende maatstawwe gebruik om die betroubaarheid van die voorgestelde algoritmes te ondersoek. Die berekende resultate in die artikel toon dat die differensiaal evolusionêre algoritme beter vaar as die gulsige, ewekansige, aanpasbare soekprosedure.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )