SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KNOWLES, C.R.; BECKER, T.H.  and  TAIT, R.B.. Residual stress measurements and structural integrity implications for selective laser melted TI-6al-4v#. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.119-129. ISSN 2224-7890.

    'Selective laser melting' (SLM) van Ti-6Al-4V het aansienlike potentiaal in die lugvaart en biotegnologiese bedrywe. SLM maak gebruik van 'n gekonsentreerde laser straal om agtereenvolgende lae metaal poeier te smelt en sodoende intrieke metal komponente te vorm. Gedurende SLM kan hoë resterende spanning veroorsaak word as gevolg van hoë temperature. Hierdie spanning, asook mikrodefekte wat gedurende die vormingsproses ontstaan, mag lei tot voortydige materiaalverswakking deur spleet vorming en verspreiding gedurende betreklik lae sikliese spannings. Resterende spanning in Ti-6Al-4V eksemplare is bereken deur 'n boor-versonke rekstrokie metode om sodoende die meganismes verantwoordelik vir die suksessvolle toepassing van SLM in die Ti-6Al-4V bedryf te bepaal.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )